Capparis (kapperbos) is 'n genus wat hoort tot die familie Capparaceae.https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:30001561-2 Daar is 143 spesies wat tot die genus hoort.

In Suider-Afrika gebruik die fladderpapiertjie Leptosia alcesta Stoll. plante uit hierdie genus as gasheerplant vir sy ruspes.

Soorte Soorte was hier beskryf word:

Kapper -- C. spinosa Namibkapperbos -- C. hereroensis Wollerige kapperbos -- C. tomentosa Smalblaarkapperbos -- C. brassii

Verwysings