Vachellia is 'n genus van blomdraende plante in die Fabaceae familie, algemeen bekend as doringbome of acacias. Dit behoort aan die subfamilie Mimosoideae. Sy spesies is as lede van die Acacia genus beskou tot 2009. Vachellia kan van ander akasias onderskei word aan sy kopagtige bloeiwyses en stekelrige steunblaaie.
Spesies Van die 163 spesies in die Vachellia genus, is 52 inheems aan die Amerikas, 83 aan Afrika, Madagaskar en die Maskareense Eilande, 32 aan Asië en 9 aan Australië en eilande in die Stille Oseaan.
Suider-Afrikaanse spesies
Vachellia borleae Vachellia davyi Vachellia dyeri Vachellia erioloba Vachellia exuvialis Vachellia grandicornuta Vachellia haematoxylon Vachellia hebeclada Vachellia karroo Vachellia kosiensis Vachellia natalitia Vachellia nebrownii Vachellia nilotica Vachellia ormocarpoides Vachellia permixta Vachellia rehmanniana Vachellia robbertsei Vachellia robusta Vachellia sekhukhuniensis Vachellia sieberiana Vachellia stuhlmannii Vachellia swazica Vachellia tenuispina Vachellia tortilis Vachellia viguieri Vachellia xanthophloea
Hibriede Vachellia × cedilloi (Rico Arce) Seigler & Ebinger Vachellia campechiana × pennatula Vachellia erioloba × haematoxylon Vachellia × gladiata (Saff.) Seigler & Ebinger Vachellia kirkii × seyal Vachellia macracantha × pennatula Vachellia seyal var. fistula × xanthophloea Vachellia × standleyi (Saff.) Seigler & Ebinger
Galery
Verwysings