Eerste Fabrieke-stasie is 'n spoorwegstasie in Eerste Fabrieke, Mamelodi, Pretoria.
Die spoorwegstasie lê op die Pretoria-Pienaarspoort-lyn, wat in 2022 herstel is.
Ongeluk In 2019 was daar 'n treinongeluk naby die stasie.
Verwysings
Kategorie:Treinstasies (Suid-Afrika)