Die reuseaasblom (Stapelia gigantea) is 'n vetplant wat hoort tot die Apocynaceae-familie. Die spesie is inheems in Botswana, Eswatini, Malawi, Mosambiek, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika is dit inheems in KwaZulu-Natal.
Die plant se blomme word tot 40 cm (oorkruis) groot. Die plant stink en lok vlieë.
Galery
Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online PlantZafrica
Kategorie:Stapelia Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe